Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. 'n Openbare voordrag of konsert bygewoon.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
56
21.96
160
62.75
39
15.29
255
59.03
Manlik
39
22.16
100
56.82
37
21.02
176
40.74
Alle deelnemers
95
22.04
260
60.32
76
17.63
431
99.77

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.