Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Idees of begrippe gebruik uit verskillende vakke om werkopdragte af te handel".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 26 | 37.68 | 36 | 52.17 | 7 | 10.14 | 69 |
15.97 |
Natuurwet | 17 | 26.56 | 42 | 65.63 | 5 | 7.81 | 64 |
14.81 |
Opvoedkunde | 3 | 20.00 | 10 | 66.67 | 2 | 13.33 | 15 |
3.47 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 21.05 | 13 | 68.42 | 2 | 10.53 | 19 |
4.40 |
Regsgeleerdheid | 3 | 42.86 | 3 | 42.86 | 1 | 14.29 | 7 |
1.62 |
Teologie | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 3 |
0.69 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 26 | 21.14 | 83 | 67.48 | 14 | 11.38 | 123 |
28.47 |
Ingenieurswese | 27 | 36.00 | 41 | 54.67 | 7 | 9.33 | 75 |
17.36 |
Gesondheidswet | 19 | 33.93 | 34 | 60.71 | 3 | 5.36 | 56 |
12.96 |
Alle deelnemers | 126 | 29.23 | 263 | 61.02 | 42 | 9.74 | 431 |
99.77 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.