Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Het saam met studente in groepverband gestudeer".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 7 | 10.14 | 47 | 68.12 | 15 | 21.74 | 69 |
15.97 |
Natuurwet | 7 | 10.94 | 38 | 59.38 | 19 | 29.69 | 64 |
14.81 |
Opvoedkunde | 4 | 26.67 | 8 | 53.33 | 3 | 20.00 | 15 |
3.47 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 15.79 | 14 | 73.68 | 2 | 10.53 | 19 |
4.40 |
Regsgeleerdheid | 1 | 14.29 | 2 | 28.57 | 4 | 57.14 | 7 |
1.62 |
Teologie | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 3 |
0.69 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 18 | 14.63 | 75 | 60.98 | 30 | 24.39 | 123 |
28.47 |
Ingenieurswese | 17 | 22.67 | 39 | 52.00 | 19 | 25.33 | 75 |
17.36 |
Gesondheidswet | 13 | 23.21 | 29 | 51.79 | 14 | 25.00 | 56 |
12.96 |
Alle deelnemers | 71 | 16.47 | 253 | 58.70 | 107 | 24.83 | 431 |
99.77 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.