Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Gewerk aan 'n werkopdrag of projek wat vereis het dat idees of inligting uit verskillende bronne samehangend saamgevoeg moes word".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
107
33.44
211
65.94
2
0.62
320
74.07
Bruin
35
45.45
40
51.95
2
2.60
77
17.82
Swart
12
36.36
21
63.64
0
0.00
33
7.64
Indier
1
100.00
0
0.00
0
0.00
1
0.23
Alle deelnemers
155
35.96
272
63.11
4
0.93
431
99.77

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 33.4375, Opsie 1 Bruin   : 45.454545454, Opsie 1 Swart   : 36.363636364, Opsie 1 Indier  : 100, Opsie 1 Alle deelnemers: 35.96287703, Opsie 1 Wit     : 65.9375, Opsie 2 Bruin   : 51.948051948, Opsie 2 Swart   : 63.636363636, Opsie 2 Alle deelnemers: 63.109048724, Opsie 2 Wit     : 0.625, Opsie 3 Bruin   : 2.5974025974, Opsie 3 Alle deelnemers: 0.92807424594, Opsie 3
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.