Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Gewerk aan 'n werkopdrag of projek wat vereis het dat idees of inligting uit verskillende bronne samehangend saamgevoeg moes word".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 38 | 55.07 | 30 | 43.48 | 1 | 1.45 | 69 |
15.97 |
Natuurwet | 23 | 35.94 | 41 | 64.06 | 0 | 0.00 | 64 |
14.81 |
Opvoedkunde | 8 | 53.33 | 7 | 46.67 | 0 | 0.00 | 15 |
3.47 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 5.26 | 18 | 94.74 | 0 | 0.00 | 19 |
4.40 |
Regsgeleerdheid | 3 | 42.86 | 4 | 57.14 | 0 | 0.00 | 7 |
1.62 |
Teologie | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 0 | 0.00 | 3 |
0.69 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 31 | 25.20 | 91 | 73.98 | 1 | 0.81 | 123 |
28.47 |
Ingenieurswese | 22 | 29.33 | 51 | 68.00 | 2 | 2.67 | 75 |
17.36 |
Gesondheidswet | 27 | 48.21 | 29 | 51.79 | 0 | 0.00 | 56 |
12.96 |
Alle deelnemers | 155 | 35.96 | 272 | 63.11 | 4 | 0.93 | 431 |
99.77 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.