Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is ten opsigte van die die Eerstejaarsakademie: Om die hulpaanbiedinge van die Akademiese Steunsentrums te gebruik.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 7 | 10.14 | 19 | 27.54 | 26 | 37.68 | 17 | 24.64 | 69 |
15.97 |
Natuurwet | 8 | 12.50 | 19 | 29.69 | 14 | 21.88 | 23 | 35.94 | 64 |
14.81 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 5 | 33.33 | 9 | 60.00 | 1 | 6.67 | 15 |
3.47 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 5.26 | 4 | 21.05 | 11 | 57.89 | 3 | 15.79 | 19 |
4.40 |
Regsgeleerdheid | 1 | 14.29 | 3 | 42.86 | 1 | 14.29 | 2 | 28.57 | 7 |
1.62 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 33.33 | 0 | 0.00 | 2 | 66.67 | 3 |
0.69 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 11 | 8.94 | 30 | 24.39 | 42 | 34.15 | 40 | 32.52 | 123 |
28.47 |
Ingenieurswese | 9 | 12.00 | 19 | 25.33 | 26 | 34.67 | 21 | 28.00 | 75 |
17.36 |
Gesondheidswet | 8 | 14.29 | 11 | 19.64 | 22 | 39.29 | 15 | 26.79 | 56 |
12.96 |
Alle deelnemers | 45 | 10.44 | 111 | 25.75 | 151 | 35.03 | 124 | 28.77 | 431 |
99.77 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.