Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Voorkoming van MIV/VIGS". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 63 | 91.30 | 6 | 8.70 | 69 |
15.97 |
Natuurwet | 57 | 89.06 | 7 | 10.94 | 64 |
14.81 |
Opvoedkunde | 15 | 100.00 | 0 | 0.00 | 15 |
3.47 |
Landbou -en Bosbouwet | 18 | 94.74 | 1 | 5.26 | 19 |
4.40 |
Regsgeleerdheid | 6 | 85.71 | 1 | 14.29 | 7 |
1.62 |
Teologie | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
0.69 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 106 | 86.18 | 17 | 13.82 | 123 |
28.47 |
Ingenieurswese | 66 | 88.00 | 9 | 12.00 | 75 |
17.36 |
Gesondheidswet | 55 | 98.21 | 1 | 1.79 | 56 |
12.96 |
Alle deelnemers | 389 | 90.26 | 42 | 9.74 | 431 |
99.77 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.