Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om gegradueerdes sover te kry om, nadat hulle hul graad behaal het, gemeenskapsdiens te verrig". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 22 | 31.88 | 47 | 68.12 | 69 |
15.97 |
Natuurwet | 18 | 28.13 | 46 | 71.88 | 64 |
14.81 |
Opvoedkunde | 4 | 26.67 | 11 | 73.33 | 15 |
3.47 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 21.05 | 15 | 78.95 | 19 |
4.40 |
Regsgeleerdheid | 1 | 14.29 | 6 | 85.71 | 7 |
1.62 |
Teologie | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 3 |
0.69 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 30 | 24.39 | 93 | 75.61 | 123 |
28.47 |
Ingenieurswese | 23 | 30.67 | 52 | 69.33 | 75 |
17.36 |
Gesondheidswet | 24 | 42.86 | 32 | 57.14 | 56 |
12.96 |
Alle deelnemers | 128 | 29.70 | 303 | 70.30 | 431 |
99.77 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.