Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Verkragting". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
67
100.00
0
0.00
67
51.15
Manlik
63
98.44
1
1.56
64
48.85
Alle deelnemers
130
99.24
1
0.76
131
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Persentasie response per opsie per geslag
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Vroulik : 100, Opsie 1 Manlik  : 98.4375, Opsie 1 Alle deelnemers: 99.236641221, Opsie 1 Manlik  : 1.5625, Opsie 2 Alle deelnemers: 0.76335877863, Opsie 2
Vroulik
Manlik
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.