Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Rassediskriminasie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
86
76.79
26
23.21
112
85.50
Bruin
12
92.31
1
7.69
13
9.92
Swart
5
83.33
1
16.67
6
4.58
Indier
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Alle deelnemers
103
78.63
28
21.37
131
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 76.785714286, Opsie 1 Bruin   : 92.307692307, Opsie 1 Swart   : 83.333333333, Opsie 1 Alle deelnemers: 78.625954198, Opsie 1 Wit     : 23.214285714, Opsie 2 Bruin   : 7.6923076923, Opsie 2 Swart   : 16.666666667, Opsie 2 Alle deelnemers: 21.374045801, Opsie 2
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.