Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Rassediskriminasie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 27 | 77.14 | 8 | 22.86 | 35 |
26.72 |
Natuurwet | 9 | 56.25 | 7 | 43.75 | 16 |
12.21 |
Opvoedkunde | 7 | 100.00 | 0 | 0.00 | 7 |
5.34 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 63.64 | 4 | 36.36 | 11 |
8.40 |
Regsgeleerdheid | 3 | 75.00 | 1 | 25.00 | 4 |
3.05 |
Teologie | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
2.29 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 32 | 82.05 | 7 | 17.95 | 39 |
29.77 |
Ingenieurswese | 14 | 93.33 | 1 | 6.67 | 15 |
11.45 |
Gesondheidswet | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.76 |
Alle deelnemers | 103 | 78.63 | 28 | 21.37 | 131 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.