Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Voorkoming van MIV/VIGS". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Fakulteit
% van Totaal
Lettere en Wysbegeerte
32
91.43
3
8.57
35
26.72
Natuurwet
12
75.00
4
25.00
16
12.21
Opvoedkunde
7
100.00
0
0.00
7
5.34
Landbou -en Bosbouwet
10
90.91
1
9.09
11
8.40
Regsgeleerdheid
4
100.00
0
0.00
4
3.05
Teologie
2
66.67
1
33.33
3
2.29
Ekonomiese -en Bestuurswet
37
94.87
2
5.13
39
29.77
Ingenieurswese
11
73.33
4
26.67
15
11.45
Gesondheidswet
1
100.00
0
0.00
1
0.76
Alle deelnemers
116
88.55
15
11.45
131
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Persentasie response per opsie per fakulteit
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Lettere en Wysbegeerte: 91.428571428, Opsie 1 Natuurwet: 75, Opsie 1 Opvoedkunde: 100, Opsie 1 Landbou -en Bosbouwet: 90.909090909, Opsie 1 Regsgeleerdheid: 100, Opsie 1 Teologie: 66.666666666, Opsie 1 Ekonomiese -en Bestuurswet: 94.871794872, Opsie 1 Ingenieurswese: 73.333333333, Opsie 1 Gesondheidswet: 100, Opsie 1 Alle deelnemers: 88.54961832, Opsie 1 Lettere en Wysbegeerte: 8.5714285714, Opsie 2 Natuurwet: 25, Opsie 2 Landbou -en Bosbouwet: 9.0909090909, Opsie 2 Teologie: 33.333333333, Opsie 2 Ekonomiese -en Bestuurswet: 5.1282051282, Opsie 2 Ingenieurswese: 26.666666667, Opsie 2 Alle deelnemers: 11.450381679, Opsie 2
Lettere en Wysbegeerte
Natuurwet
Opvoedkunde
Landbou -en Bosbouwet
Regsgeleerdheid
Teologie
Ekonomiese -en Bestuurswet
Ingenieurswese
Gesondheidswet
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.