Ek dink die vrae kan help om die alfa program beter te maak.
dit is goed!!
Die vra herhaal te veel.
Ek dink relevante vrae is gevra
Dit laat mens dink aan hoeveel tyd jy werklik aan alle aspekte van jou lewe spandeer.Dit was n interessante vraelys.En 'n 'eye-opener'.
Dit is 'n vraelys wat stof tot nadenke los en my laat dink het oor 'n jaar wat uiters vinnig by my verby geflits het.
weet nie wat die rede daarvoor is en wat dit meet nie en hoekom nie.
Vrae is baie duidelik gestel
Die opsies waarvan ek kon kies is goed uiteengesit en die vrae is nogal interessant. Dit was lekker om dit in te vul!
"Baie goeie vra, behalwe ek hou nie van die vraag waar gevra word hoeveel keer het ek in 2007 met ander etniese groepe of ander rasse sosiaal verkeer, dis mos nie van toepasing tot my universiteits loop baan "
Baie vrae wat nutteloos is.
ek dink dit is goed opgestel en vra die belangrike vrae waarmee ek as eerstejaar sukkel!
Dit is redelik lank en soms effens onduidelik.
Nie te swak nie. Baie goed georganiseerd
Dit was te lank
Goeie verskeidendeid van vrae oor verskillende aspekte is gevra.
"Baie goed saamgestel,maar sou by van die antwoorde meer wou uitbrei oor keuse."
Vrae was redelik gestel en van belang tot my loopbaan
Die vraelys is uitstekend uiteengesit.
Dit is voordelig. Dit behou kontak tussen die Universiteit en sy studente en hulle behoeftes.
Dink dit is noodsaaklik want dit laat mens agterkom hoe jy verander het deur die loop van die jaar en laat mens besef wat belangrik is en laat mens sien tot wat mens in staat is
Die vraelys is vanpas
party vrae nie van my op toepassing nie.
"Politiek, rasisme en SA se probleme het niks te doen met die akedemiese of huishoudlike welstand van `n student nie"
Hy is lank! Hahaha! Maar dit maak nie saak nie. Hy't baie effektief alle onderwerpe wat nodig is gedek.
"Dis noodsaaklik, maar om weet waarvoor jy geroep is vir die lewe is belangriker."
Dit dek alles van 'n 1ejaar student..
"Baie interessant, maar ongelukkig soos meeste vraelyste, nie genoeg opsies v antwoorde nie. Heel opgewonde dat daar mense is wat wel lewens wil verryk. Hou so aan!"
"Dit is toepaslik. Sommige vrae bied te min verskeidenheid van antwoorde aan, dus kan mens nie sˆ hoe jy rerig oor 'n saak voel nie."
dit is baie nice dat mens sien daar is mense wat probleme van studente raaksien.. hoop hulle kom reg en doen iets daaraan om die in nood te help.
HOEKOM?
Die vraelys is 'n baie goeie manier om 'n aanduiding te kry hoe ons as eerstejaars voel en vorder
Die vraelys moet dalk meer spesifiek vir 'n geregistreerde program gemik wees. Ek voel byvoorbeeld dat hierdie vraelys eerder op BA studente as BComm studente gemik is
"Dit is baie lank, maar dit het egter sinvolle vrae bevat."
"Goed saamgestel, dek alle belange."
geen
"Die vraelys vra nie genoeg vrae oor hoe ons die universiteit met al die druk hanteer nie, en of ons daarmee 'cope' nie. Verder vra dit genoeg belangrike vra om die belangrikste inligting te kry. Om te besluit waar daar verbeter moet word."
Dit behoort 'n goeie idee vir die Universiteit te gee oor wat om vir toekomstige Eerstejaars te doen om hulle beter te laat inskakel. (wat is die Eerstejaarsakademie???)
Dit is baie lank.
meeste van hierdie vrae laat jou waardes as persoon op sommige plekke betwyfel en jy kan ook sien waar jy moet verbeter.
"die vrae van 90 tot 105, wissel ek het by van die vrae nee gesˆ, omdat ek dink ander aspekte verg meer aandig in suid afrika huidiglik, en dit is 'n minder belangrike saak in vergelyking met die ander kwessies van die vrae."
Dit is 'n baie goeie vraelys.Dit staar bv. geweld in die o‰ en dinge wat die mensdom kan tena kom. Dit vind uit hoe belangrik jou studies vir jouself is en wat jy beplan. Dit kyk ook na jou toekomsplanne. Dit laat jou ook dinge besef wat jy weet van jouse
Interessant. Wonder wat hulle aflei of hulle wil verander of aanpas ogv die inligting
Wat is die doel van die vraelys?
"Meestal goed saamgestel, alhoewel, daar is 'n paar gapings in opeenvolgende vrae wat ek persoonlik dink nie 'n goed geformuleerde opinie kan vorm van die individu wat die vraelys invul nie. En 'n handvol van die vrae was heel vaag."
Baie relevant.
Dit is effektief
"Dit is 'n goeie vraelys, maar van die vrae kan in twee maniere geinterpreteer word."
Ek het nie 'n probleem daarmee nie. Dis goed dat belangstelling in studente getoon word.
"Dis bietjie lank, maar daar was wel interesante vrae wat my laat besef dat daar dele is aan wat ek meer aandag moet gee."
Te veel vrae en te lank om te lees. Raak verveeld en verloor aandag wat kan maak dat jy nie die eerlikste moontlike antwoord merk nie
Dit was handig!
Inseggewend!!!!
"Dit is 'n baie goeie ding, want dan kan die eerstejaars met die universiteit kommunikeer en hulle welstand en vordering kan ge-evalueer word. "
Die vraelys was besonder insigwekkend en verykend oor baie aspekte waaraan ek nooit gedink het nie.
Idont have a comment according this quetionnaire because the problem is that i dont know the purpose or reason why they put this questionnaire
"Some questions were rather absolute in what answers to choose, so it was difficult to decide."
I feel this is a very good idea but it will only be worth it if the results are taken into consideration and changes are made.
Is very interesting
It's ok I guess.
I believe it was very thorough and easy to complete. Not at all a chore. Just breezed through it.
Exhaustive
"If it is acted upon, then it will have been a worthy use of time."
"It is very broad and covers a lot of topics, a good survey"
It is helpful and well rounded as its questions are varied and therefore address a variety of aspects of life as a first year at Stellenbosch University.
"It didnt not have a large enough scale for most questions, but over all a good one"
should have sections for not applicable
"More questions with regard to whether students are reaching their goals. I set high standards for myself, however reaching them is very challenging and often daunting."
"The questionnaire is of use to all those including myself of the past and the real reason we are here, it starts asking questions that makes you question yourself and your own ability which is always good..."
"very descriptive and covers all apsects of life, and studying"
very important because of wanting to provide the best and improved enviroment for a 1st year.Its very thoughtful.
the questions are too many and some answers are not clear
It is well thought out and poses a few good questions.
Well i feel that the questionaire is rather insightful thou i know not how it will aid those who use the information. It is however well planned out and causes first year students to really evaluate certain things. Ver though provoking
help the first year students on how to refference when wrighting essays. Do it now and then until they manage to prevent this plagiarism threat case.
"First years have to be informed well on the beginning of year, I didn't got that but it's helpful"
It's very long!
"a bit long, but intresting"
Questions 90 to 105 all concern major issues in this country but i do not think that some should have the top priority from our government...overall the questionaire is exactly the same as the one i did at the beginning of the year and that one was fine..
Asks relevant questions and supplies enough options to choose from. Also helps me to see what I should focus more on.
"Many of these questions depend on individual opinions, obviously, but I find that in many cases the answers I can give are rounded off to the nearest most accurate answer. The questionnaire cannot be considered wholly accurate. "
"Very effective, covering all important areas."
It is a good questionnare which seems to cover all topics regarding the university and life of the syudent.
Hope info is useful.
Long questionare.
"It forced me to do some serious introspection and actually made me feel a little uncomfortable about myself. However, I answered all the questions as honestly as I could, and I feel that the questionnaire raised some issues that are worth thinking about.
It was ok just a bit long
"Very long, not all the answers needed(more options needed) "
it covered a broard area of questions which are relative to first years.