Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Alkoholmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 96 | 84.96 | 17 | 15.04 | 113 |
17.99 |
Natuurwet | 87 | 89.69 | 10 | 10.31 | 97 |
15.45 |
Opvoedkunde | 23 | 95.83 | 1 | 4.17 | 24 |
3.82 |
Landbou -en Bosbouwet | 26 | 86.67 | 4 | 13.33 | 30 |
4.78 |
Regsgeleerdheid | 8 | 72.73 | 3 | 27.27 | 11 |
1.75 |
Teologie | 6 | 100.00 | 0 | 0.00 | 6 |
0.96 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 136 | 73.91 | 48 | 26.09 | 184 |
29.30 |
Ingenieurswese | 79 | 82.29 | 17 | 17.71 | 96 |
15.29 |
Gesondheidswet | 60 | 90.91 | 6 | 9.09 | 66 |
10.51 |
Alle deelnemers | 521 | 83.09 | 106 | 16.91 | 627 |
99.84 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.