Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Belastingontduiking". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 72 | 63.72 | 41 | 36.28 | 113 |
17.99 |
Natuurwet | 63 | 64.95 | 34 | 35.05 | 97 |
15.45 |
Opvoedkunde | 17 | 70.83 | 7 | 29.17 | 24 |
3.82 |
Landbou -en Bosbouwet | 16 | 53.33 | 14 | 46.67 | 30 |
4.78 |
Regsgeleerdheid | 7 | 63.64 | 4 | 36.36 | 11 |
1.75 |
Teologie | 5 | 83.33 | 1 | 16.67 | 6 |
0.96 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 121 | 65.76 | 63 | 34.24 | 184 |
29.30 |
Ingenieurswese | 60 | 62.50 | 36 | 37.50 | 96 |
15.29 |
Gesondheidswet | 47 | 71.21 | 19 | 28.79 | 66 |
10.51 |
Alle deelnemers | 408 | 65.07 | 219 | 34.93 | 627 |
99.84 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.