Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Verkragting". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 112 | 99.12 | 1 | 0.88 | 113 |
17.99 |
Natuurwet | 96 | 98.97 | 1 | 1.03 | 97 |
15.45 |
Opvoedkunde | 24 | 100.00 | 0 | 0.00 | 24 |
3.82 |
Landbou -en Bosbouwet | 30 | 100.00 | 0 | 0.00 | 30 |
4.78 |
Regsgeleerdheid | 11 | 100.00 | 0 | 0.00 | 11 |
1.75 |
Teologie | 6 | 100.00 | 0 | 0.00 | 6 |
0.96 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 183 | 99.46 | 1 | 0.54 | 184 |
29.30 |
Ingenieurswese | 95 | 98.96 | 1 | 1.04 | 96 |
15.29 |
Gesondheidswet | 66 | 100.00 | 0 | 0.00 | 66 |
10.51 |
Alle deelnemers | 623 | 99.36 | 4 | 0.64 | 627 |
99.84 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.