Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Besorgheid oor misdadigers se regte". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 32 | 28.32 | 81 | 71.68 | 113 |
17.99 |
Natuurwet | 25 | 25.77 | 72 | 74.23 | 97 |
15.45 |
Opvoedkunde | 8 | 33.33 | 16 | 66.67 | 24 |
3.82 |
Landbou -en Bosbouwet | 8 | 26.67 | 22 | 73.33 | 30 |
4.78 |
Regsgeleerdheid | 4 | 36.36 | 7 | 63.64 | 11 |
1.75 |
Teologie | 2 | 33.33 | 4 | 66.67 | 6 |
0.96 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 44 | 23.91 | 140 | 76.09 | 184 |
29.30 |
Ingenieurswese | 25 | 26.04 | 71 | 73.96 | 96 |
15.29 |
Gesondheidswet | 17 | 25.76 | 49 | 74.24 | 66 |
10.51 |
Alle deelnemers | 165 | 26.32 | 462 | 73.68 | 627 |
99.84 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.