Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om aan gemeenskapsontwikkelingsprogramme deel te neem.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 19 | 16.81 | 44 | 38.94 | 39 | 34.51 | 11 | 9.73 | 113 |
17.99 |
Natuurwet | 19 | 19.59 | 29 | 29.90 | 34 | 35.05 | 15 | 15.46 | 97 |
15.45 |
Opvoedkunde | 6 | 25.00 | 8 | 33.33 | 9 | 37.50 | 1 | 4.17 | 24 |
3.82 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 16.67 | 8 | 26.67 | 17 | 56.67 | 0 | 0.00 | 30 |
4.78 |
Regsgeleerdheid | 3 | 27.27 | 2 | 18.18 | 5 | 45.45 | 1 | 9.09 | 11 |
1.75 |
Teologie | 3 | 50.00 | 2 | 33.33 | 0 | 0.00 | 1 | 16.67 | 6 |
0.96 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 26 | 14.13 | 47 | 25.54 | 85 | 46.20 | 26 | 14.13 | 184 |
29.30 |
Ingenieurswese | 13 | 13.54 | 23 | 23.96 | 36 | 37.50 | 24 | 25.00 | 96 |
15.29 |
Gesondheidswet | 14 | 21.21 | 20 | 30.30 | 31 | 46.97 | 1 | 1.52 | 66 |
10.51 |
Alle deelnemers | 108 | 17.22 | 183 | 29.19 | 256 | 40.83 | 80 | 12.76 | 627 |
99.84 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.