Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om sukses te behaal met my eie besigheid.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 25 | 22.12 | 49 | 43.36 | 28 | 24.78 | 11 | 9.73 | 113 |
17.99 |
Natuurwet | 35 | 36.08 | 32 | 32.99 | 19 | 19.59 | 11 | 11.34 | 97 |
15.45 |
Opvoedkunde | 4 | 16.67 | 5 | 20.83 | 9 | 37.50 | 6 | 25.00 | 24 |
3.82 |
Landbou -en Bosbouwet | 9 | 30.00 | 11 | 36.67 | 5 | 16.67 | 5 | 16.67 | 30 |
4.78 |
Regsgeleerdheid | 4 | 36.36 | 5 | 45.45 | 2 | 18.18 | 0 | 0.00 | 11 |
1.75 |
Teologie | 2 | 33.33 | 0 | 0.00 | 2 | 33.33 | 2 | 33.33 | 6 |
0.96 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 67 | 36.41 | 70 | 38.04 | 32 | 17.39 | 15 | 8.15 | 184 |
29.30 |
Ingenieurswese | 27 | 28.13 | 37 | 38.54 | 21 | 21.88 | 11 | 11.46 | 96 |
15.29 |
Gesondheidswet | 26 | 39.39 | 21 | 31.82 | 12 | 18.18 | 7 | 10.61 | 66 |
10.51 |
Alle deelnemers | 199 | 31.74 | 230 | 36.68 | 130 | 20.73 | 68 | 10.85 | 627 |
99.84 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.