Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Kies een. Om my studievaardighede te verbeter.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Sal voordeel daaruit trek
  3. Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Sal geen voordeel daaruit trek nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
159
33.33
213
44.65
87
18.24
18
3.77
477
75.96
Bruin
59
55.66
35
33.02
11
10.38
1
0.94
106
16.88
Swart
21
51.22
12
29.27
7
17.07
1
2.44
41
6.53
Indier
1
33.33
1
33.33
0
0.00
1
33.33
3
0.48
Alle deelnemers
240
38.28
261
41.63
105
16.75
21
3.35
627
99.84

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.