Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Tot watter mate stem jy saam met die volgende stelling: Ek het die vermoë om 'n gemiddeld van 60% of meer in elkeen van my vakke te kry? (Kies een)

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Stem glad nie saam nie
  2. Verskil
  3. Stem saam
  4. Stem heelhartig saam

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
3
0.63
32
6.71
208
43.61
234
49.06
477
75.96
Bruin
2
1.89
16
15.09
41
38.68
47
44.34
106
16.88
Swart
1
2.44
2
4.88
21
51.22
17
41.46
41
6.53
Indier
0
0.00
0
0.00
1
33.33
2
66.67
3
0.48
Alle deelnemers
6
0.96
50
7.97
271
43.22
300
47.85
627
99.84

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.