Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "'n Dosent vir raad gevra".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 17 | 15.04 | 69 | 61.06 | 27 | 23.89 | 113 |
17.99 |
Natuurwet | 15 | 15.46 | 55 | 56.70 | 27 | 27.84 | 97 |
15.45 |
Opvoedkunde | 1 | 4.17 | 18 | 75.00 | 5 | 20.83 | 24 |
3.82 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 3.33 | 24 | 80.00 | 5 | 16.67 | 30 |
4.78 |
Regsgeleerdheid | 1 | 9.09 | 9 | 81.82 | 1 | 9.09 | 11 |
1.75 |
Teologie | 0 | 0.00 | 6 | 100.00 | 0 | 0.00 | 6 |
0.96 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 18 | 9.78 | 116 | 63.04 | 50 | 27.17 | 184 |
29.30 |
Ingenieurswese | 16 | 16.67 | 57 | 59.38 | 23 | 23.96 | 96 |
15.29 |
Gesondheidswet | 3 | 4.55 | 36 | 54.55 | 27 | 40.91 | 66 |
10.51 |
Alle deelnemers | 72 | 11.48 | 390 | 62.20 | 165 | 26.32 | 627 |
99.84 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.