Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Die waarde van die inligting wat uit verskillende bronne ingewin is, beoordeel".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 31 | 27.43 | 72 | 63.72 | 10 | 8.85 | 113 |
17.99 |
Natuurwet | 26 | 26.80 | 60 | 61.86 | 11 | 11.34 | 97 |
15.45 |
Opvoedkunde | 9 | 37.50 | 13 | 54.17 | 2 | 8.33 | 24 |
3.82 |
Landbou -en Bosbouwet | 9 | 30.00 | 17 | 56.67 | 4 | 13.33 | 30 |
4.78 |
Regsgeleerdheid | 6 | 54.55 | 4 | 36.36 | 1 | 9.09 | 11 |
1.75 |
Teologie | 3 | 50.00 | 3 | 50.00 | 0 | 0.00 | 6 |
0.96 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 56 | 30.43 | 102 | 55.43 | 26 | 14.13 | 184 |
29.30 |
Ingenieurswese | 27 | 28.13 | 62 | 64.58 | 7 | 7.29 | 96 |
15.29 |
Gesondheidswet | 18 | 27.27 | 41 | 62.12 | 7 | 10.61 | 66 |
10.51 |
Alle deelnemers | 185 | 29.51 | 374 | 59.65 | 68 | 10.85 | 627 |
99.84 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.