Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "'n Ander student met studies gehelp".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 88 | 24.51 | 192 | 53.48 | 79 | 22.01 | 359 |
57.17 |
Manlik | 64 | 23.88 | 161 | 60.07 | 43 | 16.04 | 268 |
42.68 |
Alle deelnemers | 152 | 24.24 | 353 | 56.30 | 122 | 19.46 | 627 |
99.84 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.