Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "'n Ander student met studies gehelp".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 21 | 18.58 | 61 | 53.98 | 31 | 27.43 | 113 |
17.99 |
Natuurwet | 20 | 20.62 | 56 | 57.73 | 21 | 21.65 | 97 |
15.45 |
Opvoedkunde | 7 | 29.17 | 10 | 41.67 | 7 | 29.17 | 24 |
3.82 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 23.33 | 18 | 60.00 | 5 | 16.67 | 30 |
4.78 |
Regsgeleerdheid | 2 | 18.18 | 6 | 54.55 | 3 | 27.27 | 11 |
1.75 |
Teologie | 2 | 33.33 | 3 | 50.00 | 1 | 16.67 | 6 |
0.96 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 46 | 25.00 | 107 | 58.15 | 31 | 16.85 | 184 |
29.30 |
Ingenieurswese | 33 | 34.38 | 47 | 48.96 | 16 | 16.67 | 96 |
15.29 |
Gesondheidswet | 14 | 21.21 | 45 | 68.18 | 7 | 10.61 | 66 |
10.51 |
Alle deelnemers | 152 | 24.24 | 353 | 56.30 | 122 | 19.46 | 627 |
99.84 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.