Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik was ten opsigte van die Verwelkomingsprogram aan die begin van die akademiese jaar: Om betyds ingelig te word oor die program en sy besonderhede.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Noodsaaklik
  2. Baie belangrik
  3. Redelik belangrik
  4. Onbelangrik

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
174
48.47
120
33.43
52
14.48
13
3.62
359
57.17
Manlik
125
46.64
91
33.96
44
16.42
8
2.99
268
42.68
Alle deelnemers
299
47.69
211
33.65
96
15.31
21
3.35
627
99.84

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.