Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is ten opsigte van die Eerstejaarsakademie: Om die Aanlyn-Hulplyn te gebruik.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 17 | 15.04 | 27 | 23.89 | 36 | 31.86 | 33 | 29.20 | 113 |
17.99 |
Natuurwet | 6 | 6.19 | 17 | 17.53 | 27 | 27.84 | 47 | 48.45 | 97 |
15.45 |
Opvoedkunde | 3 | 12.50 | 10 | 41.67 | 8 | 33.33 | 3 | 12.50 | 24 |
3.82 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 13.33 | 3 | 10.00 | 10 | 33.33 | 13 | 43.33 | 30 |
4.78 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 3 | 27.27 | 4 | 36.36 | 4 | 36.36 | 11 |
1.75 |
Teologie | 1 | 16.67 | 0 | 0.00 | 2 | 33.33 | 3 | 50.00 | 6 |
0.96 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 25 | 13.59 | 25 | 13.59 | 69 | 37.50 | 65 | 35.33 | 184 |
29.30 |
Ingenieurswese | 18 | 18.75 | 14 | 14.58 | 33 | 34.38 | 31 | 32.29 | 96 |
15.29 |
Gesondheidswet | 6 | 9.09 | 15 | 22.73 | 23 | 34.85 | 22 | 33.33 | 66 |
10.51 |
Alle deelnemers | 80 | 12.76 | 114 | 18.18 | 212 | 33.81 | 221 | 35.25 | 627 |
99.84 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.