Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Rassediskriminasie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 94 | 83.19 | 19 | 16.81 | 113 |
17.99 |
Natuurwet | 78 | 80.41 | 19 | 19.59 | 97 |
15.45 |
Opvoedkunde | 23 | 95.83 | 1 | 4.17 | 24 |
3.82 |
Landbou -en Bosbouwet | 24 | 80.00 | 6 | 20.00 | 30 |
4.78 |
Regsgeleerdheid | 10 | 90.91 | 1 | 9.09 | 11 |
1.75 |
Teologie | 4 | 66.67 | 2 | 33.33 | 6 |
0.96 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 141 | 76.63 | 43 | 23.37 | 184 |
29.30 |
Ingenieurswese | 81 | 84.38 | 15 | 15.63 | 96 |
15.29 |
Gesondheidswet | 55 | 83.33 | 11 | 16.67 | 66 |
10.51 |
Alle deelnemers | 510 | 81.34 | 117 | 18.66 | 627 |
99.84 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.