Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om gegradueerdes sover te kry om, nadat hulle hul graad behaal het, gemeenskapsdiens te verrig". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 46 | 40.71 | 67 | 59.29 | 113 |
17.99 |
Natuurwet | 31 | 31.96 | 66 | 68.04 | 97 |
15.45 |
Opvoedkunde | 7 | 29.17 | 17 | 70.83 | 24 |
3.82 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 20.00 | 24 | 80.00 | 30 |
4.78 |
Regsgeleerdheid | 2 | 18.18 | 9 | 81.82 | 11 |
1.75 |
Teologie | 3 | 50.00 | 3 | 50.00 | 6 |
0.96 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 50 | 27.17 | 134 | 72.83 | 184 |
29.30 |
Ingenieurswese | 31 | 32.29 | 65 | 67.71 | 96 |
15.29 |
Gesondheidswet | 26 | 39.39 | 40 | 60.61 | 66 |
10.51 |
Alle deelnemers | 202 | 32.22 | 425 | 67.78 | 627 |
99.84 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.