Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê. Wiskundige vermoë.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
1
2.27
16
36.36
17
38.64
9
20.45
1
2.27
44
66.67
Manlik
5
22.73
7
31.82
9
40.91
1
4.55
0
0.00
22
33.33
Alle deelnemers
6
9.09
23
34.85
26
39.39
10
15.15
1
1.52
66
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Persentasie response per opsie per geslag
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
35
30
25
20
15
10
5
0

















Vroulik : 2.2727272727, Opsie 1 Manlik  : 22.727272727, Opsie 1 Alle deelnemers: 9.0909090909, Opsie 1 Vroulik : 36.363636364, Opsie 2 Manlik  : 31.818181818, Opsie 2 Alle deelnemers: 34.848484848, Opsie 2 Vroulik : 38.636363636, Opsie 3 Manlik  : 40.909090909, Opsie 3 Alle deelnemers: 39.393939394, Opsie 3 Vroulik : 20.454545454, Opsie 4 Manlik  : 4.5454545454, Opsie 4 Alle deelnemers: 15.151515151, Opsie 4 Vroulik : 2.2727272727, Opsie 5 Alle deelnemers: 1.5151515152, Opsie 5
Vroulik
Manlik
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.