Indrukke van 2007 Studente van die Alfa Vorderingsvraelys - In Hul Eie Woorde

Baie omvattend en aktueel toepaslik

"a bit long, and most students won't actualy bother to do it. it's a bunch of random questions that most students will see as stupid and a waste of their time. but if it helps, it helps. "

no opinion

very useful for future use to better enable students

"Dit is baie toeganklik en van toepassing op my as student, my algehele gevoel is dat dit `n goeie vraelys is!"

"Die vrae :""Beskou die kwessie"" se doel is nie duidelik nie. Moet jy se of jy dink die kwessie is belangrik, of dat tyd daaraan spandeer moet word in die normale gang van mense se lewens of dat tyd daaraan spandeer moet word in die regering of wat?"

"Bitter lank, maar redelik sinvol buiten vir die vrae oor sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing."

Wat maak julle met dit?

die vraelys is goed opgestel.

"Die dek groot veld van dinge, maar 'n vraelys help nie regtig as die antwoorde nie toegepas word in die sameleing nie."

"baie insigwende vrae, sien die doel van die vraelys raak. "

goeie vra

This is a really interesting and insightful questionnaire

dit vat lank en almal sal dit nie ernstig opneem nie.

Die vraelys is goed saam gestel om n wye oorsig van n student se allerdaagse lewe te kry

hoop dit kan help!

"Ek dink die vraelys is baie realisties opgestel en dat dit vrae is wat jy soms vir jouself ook vrae, maar nie eintlik tyd daaraan bestee om te antwoord nie"

Te veel vrae. Te veel herhaling van teks binne vrae.

"Sommige van die vrae kan nie net met 'n ""ja"" of ""nee"" beantwoord word nie. Daar is nie genoeg ingeligting verskaf nie (vrae 90 - 105). Die vraelys is oor die geheel baie volledig en relevant."

Dit was goed opgestel en dit kan werklik as metode van navorsing gebruik word

"Ek dink as daar gereageer word op die vraelys, sal dit tot net goeie gevolge lei vir studente, veral die wat dalk hulp nodig het, dus dink ek die vraelys is baie voldoende."

"It allows for a lot of self-reflection, which is always neccessary. It's also good that an effort is being made to see what's really going on in people's lives."

I found it very interesting and it made me realise that there are some things i have to change.

"it was a real test! it makes one wonder&think about a lot of things.when these questions are asked upfront the result is most of the time not what i'd want it to be!!!A real eye-opener!-confirming my actions to myself,affirmed my sub-conscious actions wh

There are to many irrelevant questions that has nothing to do with the field I am studying in

"I found this questionnaire useful to myself, It forced me to reflect on my current state of mind and the way I tackle my work and time management. I found it very interesting."

I did find the questions understandable and valid. That's all.

it seemed to be long but was very quick to fill in.

Dis maar iets wat gedoen moet word om universiteitsdienste in komende jare te verbeter.

Ek dink dit is 'n sinvolle vraelys.

Ek dink dis 'n baie goeie en volledige vraelys. Dit is ook lekker en maklik om te antwoord.

"Dit gee baie ruimte vir persoonlike nadenke, maar ek is nie seker hoe dit toekomstige studente kan help nie."

Dit was sinvol maar ek voel dit laat nie genoeg ruimte vir persoonlike ervaring nie-meeste van die antwoorde veralgemeen. Maar ek weet dit is seker moeilik om so iets optestel in hierdie verband

"Die ""sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing"" (Vrae 90-105) kort meer opsies"

Dit is baie goed en laat jou 'n bietjie dink oor hoe jy lewe en wat vir jou eintlik belangrik is.

"Die vraelys is ook 'n goeie manier vir ons as studente om weer te dink oor die punte, en prioriteite weer te heroorweeg en rond te skuif soos wat dit gepas is. Dit gee weer die bree algehele prentjie deur!"

Its pretty vague some times bt overall pretty useful

It will be a successful survey if it is implemented properly.

daar is baie vrae wat ek voel nie van toepassing is nie.

dit is net biki te lank

Die vraelys wys aan my hoe ek gevorder het en ook dinge wat ek minder gedoen het hierdie jaar.

Dit is regtig interessant! Die vrae laat 'n mens nogal terugdink oor die afgelope jaar om sodoende beter te evalueer hoe jy gegroei het!

"it's fine, not a problem to do."

Good questions but what will it change?

Seems ok