Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe seker is jy dat jy jou huidige studieprogram aan hierdie instelling suksesvol sal afhandel? (Kies een)
Die volgende opsies kon gekies word:
- Baie onseker
- Onseker
- Seker
- Baie seker
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 1 | 3.33 | 1 | 3.33 | 8 | 26.67 | 20 | 66.67 | 30 |
37.97 |
Natuurwet | 0 | 0.00 | 1 | 10.00 | 3 | 30.00 | 6 | 60.00 | 10 |
12.66 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 3 | 8.82 | 4 | 11.76 | 13 | 38.24 | 14 | 41.18 | 34 |
43.04 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Alle deelnemers | 4 | 5.06 | 6 | 7.59 | 26 | 32.91 | 43 | 54.43 | 79 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.