Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Verkragting". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 8 | 100.00 | 0 | 0.00 | 8 |
14.04 |
Natuurwet | 6 | 100.00 | 0 | 0.00 | 6 |
10.53 |
Opvoedkunde | 4 | 100.00 | 0 | 0.00 | 4 |
7.02 |
Landbou -en Bosbouwet | 8 | 100.00 | 0 | 0.00 | 8 |
14.04 |
Regsgeleerdheid | 4 | 100.00 | 0 | 0.00 | 4 |
7.02 |
Teologie | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
5.26 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 7 | 100.00 | 0 | 0.00 | 7 |
12.28 |
Ingenieurswese | 11 | 91.67 | 1 | 8.33 | 12 |
21.05 |
Gesondheidswet | 5 | 100.00 | 0 | 0.00 | 5 |
8.77 |
Alle deelnemers | 56 | 98.25 | 1 | 1.75 | 57 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.