Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om kunswerke te skep (bv. skilder, beeldhou, versiering, musiek te komponeer).

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Noodsaaklik
  2. Baie belangrik
  3. Redelik belangrik
  4. Onbelangrik

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
3
7.50
7
17.50
9
22.50
21
52.50
40
70.18
Manlik
2
11.76
1
5.88
6
35.29
8
47.06
17
29.82
Alle deelnemers
5
8.77
8
14.04
15
26.32
29
50.88
57
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.