Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Kies een. Om vakke te kies/verander.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Sal baie voordeel daaruit trek
- Sal voordeel daaruit trek
- Sal weinig voordeel daaruit trek
- Sal geen voordeel daaruit trek nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 7 | 17.50 | 14 | 35.00 | 17 | 42.50 | 2 | 5.00 | 40 |
70.18 |
Manlik | 4 | 23.53 | 6 | 35.29 | 4 | 23.53 | 3 | 17.65 | 17 |
29.82 |
Alle deelnemers | 11 | 19.30 | 20 | 35.09 | 21 | 36.84 | 5 | 8.77 | 57 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.