Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. "Ek weet my lewe het 'n spesifieke doel."

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Nooit nie
  2. Soms = Ongeveer 25% van die tyd
  3. Dikwels = Ongeveer 50% van die tyd
  4. Baie dikwels = Ongeveer 75% van die tyd
  5. Altyd = Ongeveer 100% van die tyd

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
3
7.50
3
7.50
6
15.00
6
15.00
22
55.00
40
70.18
Manlik
0
0.00
0
0.00
5
29.41
4
23.53
8
47.06
17
29.82
Alle deelnemers
3
5.26
3
5.26
11
19.30
10
17.54
30
52.63
57
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.