Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Kies een. Om 'n leerstoornis of ander gestremdheid te bowe te kom.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Sal baie voordeel daaruit trek
- Sal voordeel daaruit trek
- Sal weinig voordeel daaruit trek
- Sal geen voordeel daaruit trek nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 2 | 3.64 | 5 | 9.09 | 12 | 21.82 | 36 | 65.45 | 55 |
85.94 |
Bruin | 1 | 14.29 | 3 | 42.86 | 2 | 28.57 | 1 | 14.29 | 7 |
10.94 |
Swart | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
1.56 |
Indier | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Alle deelnemers | 5 | 7.81 | 8 | 12.50 | 14 | 21.88 | 37 | 57.81 | 64 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.