Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. "Ek maak seker dat ek gesonde, goed gebalanseerde maaltye eet."

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Nooit nie
  2. Soms = Ongeveer 25% van die tyd
  3. Dikwels = Ongeveer 50% van die tyd
  4. Baie dikwels = Ongeveer 75% van die tyd
  5. Altyd = Ongeveer 100% van die tyd

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
3
5.88
10
19.61
16
31.37
18
35.29
4
7.84
51
79.69
Manlik
0
0.00
2
16.67
4
33.33
4
33.33
2
16.67
12
18.75
Alle deelnemers
3
4.69
13
20.31
20
31.25
22
34.38
6
9.38
64
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.