lank
Die vrae dek omtrent al die kwessies in die gemiddelde persoon se verwysingsraamwerk.
Na my mening was die vraelys baie omvattend en was alle vrae toepaslik op my huidige situasie.
Van die vrae se antwoorde bied nie voldoende ruimte vir die antwoord wat mens wil gee nie. Daar kan soms meer opsies wees. Dit is ook moeilik om te besluit hoeveel tyd mens in 'n gemiddelde week aan iets bestee.
Goed saamgestel
Baie goed
Dit laat 'n mens wonder oor hoe jy regtig voel oor situasies en jou studies.
"Die vraelys is 'n bietjie lank, maar die vrae is darm kort genoeg."
"Waarvoor ek verstaan die vraelys is, dink ek die vraelys is redelik volledig. Ek was baie gemaklik om al die vrae te antwoord en het nie gevoel iets was indringerig of irrelevant nie."
"Interesting Questions. Make you think, and realise issues"
"i find the questionaire to be quite informative, provides opportunity for reflection and thought."
"Ek is nie seker wat die doel van die vraelys is nie maar ek aanvaar dit kan positief gebruik word om sudente te help of beter te verstaan. Ek is net nie so seker oor hoe akkuraat die antwoord op sulke tipe toetse altyd is nie, of dit werklik 'n weerspie
Have an English questionaire. This way you will get more accurate information from the English students
Somewhat personal but fun to do.
It's a good idea.
Dis goed saamgestel en dek ongeveer elke aspek waarmee n' eerstejaar student dalk kan sukkel of mee te doen kan kry.
Te polities en redelik vervelig
Te Lank
Die vraelys is goed saam gestel om n wye oorsig van n student se allerdaagse lewe te kry
"dis vrek lank en ek dink van die vrae is simpel. jy kan op van die vrae net ja of nee antwoord, en dit verteenwoordig nie noodwendig jou ware gevoelens nie."
"Sal graag wil weet wat julle gevolgtrekkings is, nadat julle almal sn geasseseer het.Is daar nie dalk 'n manier wat julle dit kan deurgee nie?"
Ek dink dit dek redelik alles.
Te veel vrae
The questionnare asks questions that are relevant to life as a first year. It helps you to think about things which you normally just push aside like emotional well-being etc.
"it is well written for different spheres of life, most of the questions are relevant"
Good questions...wow!
"Die vrae is soms lank, maar al die vrae is van toepassing op my gewees."
Deeglik en regverdig
Dit dek 'n groot gedeelte van dit wat ons as eerste-jaars ervaar.
It's rather extensive and i can't think of anything left out. Perhaps more information on income and time spent working.
"it covers a wide range of aspects, that aren't only academic but also personal. it takes the person as a whole into account :)"
very long and repitative
it is easy to follow
Die uitkoms sal interessant wees. Toets beslis 'n bree aspek van onderwerpe. Baie goed deurdenk en aktueel.
Ek dink dit is 'n mors van my tyd
Geen kommentaar.
"Its very long, cut it down to ensure more students complete it. As im sure you know, time is valuble. However, the questions are very relavant and do need to be addressed."
Ek dink dis 'n baie goeie en volledige vraelys. Dit is ook lekker en maklik om te antwoord.
Daar is hopeloos te veel vrae! ma verder is dit cool!
Dit was interessant en het my ook introspeksie laat doen oor waar ek staan t.o.v. myself en my eie opinies.
Die vraelys is deeglik en ek hou daarvan dat dit jou forseer om jouself te evalueer en hoe jy voel.
Very well thought out and thorough. Thank you for all the time put into it.
I think the questions are put forward in a simple way which makes them much easier to answer. :)