Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê. Akademiese vermoë.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Hoogste 10%
- Bogemiddeld
- Gemiddeld
- Ondergemiddeld
- Laagste 10%
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 3 | 4.62 | 30 | 46.15 | 28 | 43.08 | 3 | 4.62 | 1 | 1.54 | 65 |
74.71 |
Bruin | 1 | 5.88 | 3 | 17.65 | 13 | 76.47 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 17 |
19.54 |
Swart | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Indier | 0 | 0.00 | 1 | 25.00 | 3 | 75.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 4 |
4.60 |
Alle deelnemers | 4 | 4.60 | 34 | 39.08 | 45 | 51.72 | 3 | 3.45 | 1 | 1.15 | 87 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.