Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Idees of begrippe gebruik uit verskillende vakke om werkopdragte af te handel".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 5 | 35.71 | 9 | 64.29 | 0 | 0.00 | 14 |
16.09 |
Natuurwet | 7 | 38.89 | 11 | 61.11 | 0 | 0.00 | 18 |
20.69 |
Opvoedkunde | 3 | 37.50 | 4 | 50.00 | 1 | 12.50 | 8 |
9.20 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 37.50 | 5 | 62.50 | 0 | 0.00 | 8 |
9.20 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
2.30 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
1.15 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 5 | 29.41 | 12 | 70.59 | 0 | 0.00 | 17 |
19.54 |
Ingenieurswese | 2 | 28.57 | 5 | 71.43 | 0 | 0.00 | 7 |
8.05 |
Gesondheidswet | 5 | 45.45 | 4 | 36.36 | 2 | 18.18 | 11 |
12.64 |
Alle deelnemers | 30 | 34.48 | 53 | 60.92 | 4 | 4.60 | 87 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.