Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:

Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "'n Ander student met studies gehelp".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Fakulteit
% van Totaal
Lettere en Wysbegeerte
1
7.14
9
64.29
4
28.57
14
16.09
Natuurwet
4
22.22
11
61.11
3
16.67
18
20.69
Opvoedkunde
2
25.00
3
37.50
3
37.50
8
9.20
Landbou -en Bosbouwet
2
25.00
4
50.00
2
25.00
8
9.20
Regsgeleerdheid
0
0.00
1
50.00
1
50.00
2
2.30
Teologie
1
100.00
0
0.00
0
0.00
1
1.15
Ekonomiese -en Bestuurswet
3
17.65
7
41.18
7
41.18
17
19.54
Ingenieurswese
1
14.29
4
57.14
2
28.57
7
8.05
Gesondheidswet
0
0.00
6
54.55
5
45.45
11
12.64
Alle deelnemers
14
16.09
46
52.87
27
31.03
87
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Persentasie response per opsie per fakulteit
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Lettere en Wysbegeerte: 7.1428571429, Opsie 1 Natuurwet: 22.222222222, Opsie 1 Opvoedkunde: 25, Opsie 1 Landbou -en Bosbouwet: 25, Opsie 1 Teologie: 100, Opsie 1 Ekonomiese -en Bestuurswet: 17.647058823, Opsie 1 Ingenieurswese: 14.285714286, Opsie 1 Alle deelnemers: 16.091954023, Opsie 1 Lettere en Wysbegeerte: 64.285714286, Opsie 2 Natuurwet: 61.111111111, Opsie 2 Opvoedkunde: 37.5, Opsie 2 Landbou -en Bosbouwet: 50, Opsie 2 Regsgeleerdheid: 50, Opsie 2 Ekonomiese -en Bestuurswet: 41.176470588, Opsie 2 Ingenieurswese: 57.142857143, Opsie 2 Gesondheidswet: 54.545454545, Opsie 2 Alle deelnemers: 52.873563218, Opsie 2 Lettere en Wysbegeerte: 28.571428571, Opsie 3 Natuurwet: 16.666666667, Opsie 3 Opvoedkunde: 37.5, Opsie 3 Landbou -en Bosbouwet: 25, Opsie 3 Regsgeleerdheid: 50, Opsie 3 Ekonomiese -en Bestuurswet: 41.176470588, Opsie 3 Ingenieurswese: 28.571428571, Opsie 3 Gesondheidswet: 45.454545454, Opsie 3 Alle deelnemers: 31.034482759, Opsie 3
Lettere en Wysbegeerte
Natuurwet
Opvoedkunde
Landbou -en Bosbouwet
Regsgeleerdheid
Teologie
Ekonomiese -en Bestuurswet
Ingenieurswese
Gesondheidswet
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.