Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Die wettiging van huwelike tussen egpare van dieselfde geslag". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 6 | 42.86 | 8 | 57.14 | 14 |
16.09 |
Natuurwet | 5 | 27.78 | 13 | 72.22 | 18 |
20.69 |
Opvoedkunde | 2 | 25.00 | 6 | 75.00 | 8 |
9.20 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 25.00 | 6 | 75.00 | 8 |
9.20 |
Regsgeleerdheid | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
2.30 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
1.15 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 4 | 23.53 | 13 | 76.47 | 17 |
19.54 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 7 | 100.00 | 7 |
8.05 |
Gesondheidswet | 1 | 9.09 | 10 | 90.91 | 11 |
12.64 |
Alle deelnemers | 22 | 25.29 | 65 | 74.71 | 87 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.