Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Die inwerkingstelling van regstellende aksie sonder die vervreemding van verskillende groepe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 9 | 64.29 | 5 | 35.71 | 14 |
16.09 |
Natuurwet | 8 | 44.44 | 10 | 55.56 | 18 |
20.69 |
Opvoedkunde | 6 | 75.00 | 2 | 25.00 | 8 |
9.20 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 75.00 | 2 | 25.00 | 8 |
9.20 |
Regsgeleerdheid | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
2.30 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
1.15 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 11 | 64.71 | 6 | 35.29 | 17 |
19.54 |
Ingenieurswese | 4 | 57.14 | 3 | 42.86 | 7 |
8.05 |
Gesondheidswet | 5 | 45.45 | 6 | 54.55 | 11 |
12.64 |
Alle deelnemers | 52 | 59.77 | 35 | 40.23 | 87 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.