Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Pornografie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 30 | 68.18 | 14 | 31.82 | 44 |
15.66 |
Natuurwet | 31 | 73.81 | 11 | 26.19 | 42 |
14.95 |
Opvoedkunde | 4 | 66.67 | 2 | 33.33 | 6 |
2.14 |
Landbou -en Bosbouwet | 9 | 75.00 | 3 | 25.00 | 12 |
4.27 |
Regsgeleerdheid | 6 | 85.71 | 1 | 14.29 | 7 |
2.49 |
Teologie | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
0.71 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 67 | 69.79 | 29 | 30.21 | 96 |
34.16 |
Ingenieurswese | 20 | 60.61 | 13 | 39.39 | 33 |
11.74 |
Gesondheidswet | 24 | 68.57 | 11 | 31.43 | 35 |
12.46 |
Alle deelnemers | 195 | 69.40 | 86 | 30.60 | 281 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.