Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Korrupsie in regeringskringe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
180
95.74
8
4.26
188
66.90
Engels
67
97.10
2
2.90
69
24.56
Afr/Eng
3
100.00
0
0.00
3
1.07
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
21
100.00
0
0.00
21
7.47
Alle deelnemers
271
96.44
10
3.56
281
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 95.744680851, Opsie 1 Engels: 97.101449275, Opsie 1 Afr/Eng: 100, Opsie 1 Ander: 100, Opsie 1 Alle deelnemers: 96.441281139, Opsie 1 Afrikaans: 4.2553191489, Opsie 2 Engels: 2.8985507246, Opsie 2 Alle deelnemers: 3.5587188612, Opsie 2
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.