Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Verkragting". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 44 | 100.00 | 0 | 0.00 | 44 |
15.66 |
Natuurwet | 42 | 100.00 | 0 | 0.00 | 42 |
14.95 |
Opvoedkunde | 6 | 100.00 | 0 | 0.00 | 6 |
2.14 |
Landbou -en Bosbouwet | 12 | 100.00 | 0 | 0.00 | 12 |
4.27 |
Regsgeleerdheid | 7 | 100.00 | 0 | 0.00 | 7 |
2.49 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.71 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 96 | 100.00 | 0 | 0.00 | 96 |
34.16 |
Ingenieurswese | 32 | 96.97 | 1 | 3.03 | 33 |
11.74 |
Gesondheidswet | 34 | 97.14 | 1 | 2.86 | 35 |
12.46 |
Alle deelnemers | 279 | 99.29 | 2 | 0.71 | 281 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.