Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om aan gemeenskapsontwikkelingsprogramme deel te neem.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 5 | 11.36 | 21 | 47.73 | 13 | 29.55 | 5 | 11.36 | 44 |
15.66 |
Natuurwet | 8 | 19.05 | 12 | 28.57 | 16 | 38.10 | 6 | 14.29 | 42 |
14.95 |
Opvoedkunde | 1 | 16.67 | 4 | 66.67 | 1 | 16.67 | 0 | 0.00 | 6 |
2.14 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 8.33 | 5 | 41.67 | 5 | 41.67 | 1 | 8.33 | 12 |
4.27 |
Regsgeleerdheid | 1 | 14.29 | 2 | 28.57 | 3 | 42.86 | 1 | 14.29 | 7 |
2.49 |
Teologie | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.71 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 10 | 10.42 | 24 | 25.00 | 49 | 51.04 | 13 | 13.54 | 96 |
34.16 |
Ingenieurswese | 1 | 3.03 | 5 | 15.15 | 20 | 60.61 | 7 | 21.21 | 33 |
11.74 |
Gesondheidswet | 15 | 42.86 | 14 | 40.00 | 6 | 17.14 | 0 | 0.00 | 35 |
12.46 |
Alle deelnemers | 45 | 16.01 | 88 | 31.32 | 114 | 40.57 | 34 | 12.10 | 281 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.