Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "'n Ander student met studies gehelp".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 7 | 15.91 | 23 | 52.27 | 14 | 31.82 | 44 |
15.66 |
Natuurwet | 12 | 28.57 | 21 | 50.00 | 9 | 21.43 | 42 |
14.95 |
Opvoedkunde | 1 | 16.67 | 5 | 83.33 | 0 | 0.00 | 6 |
2.14 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 8.33 | 6 | 50.00 | 5 | 41.67 | 12 |
4.27 |
Regsgeleerdheid | 3 | 42.86 | 3 | 42.86 | 1 | 14.29 | 7 |
2.49 |
Teologie | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.71 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 23 | 23.96 | 60 | 62.50 | 13 | 13.54 | 96 |
34.16 |
Ingenieurswese | 13 | 39.39 | 17 | 51.52 | 3 | 9.09 | 33 |
11.74 |
Gesondheidswet | 7 | 20.00 | 25 | 71.43 | 3 | 8.57 | 35 |
12.46 |
Alle deelnemers | 71 | 25.27 | 162 | 57.65 | 48 | 17.08 | 281 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.