Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om ondersteuning te bied vir aborsie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 19 | 43.18 | 25 | 56.82 | 44 |
15.66 |
Natuurwet | 19 | 45.24 | 23 | 54.76 | 42 |
14.95 |
Opvoedkunde | 3 | 50.00 | 3 | 50.00 | 6 |
2.14 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 33.33 | 8 | 66.67 | 12 |
4.27 |
Regsgeleerdheid | 3 | 42.86 | 4 | 57.14 | 7 |
2.49 |
Teologie | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
0.71 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 40 | 41.67 | 56 | 58.33 | 96 |
34.16 |
Ingenieurswese | 9 | 27.27 | 24 | 72.73 | 33 |
11.74 |
Gesondheidswet | 12 | 34.29 | 23 | 65.71 | 35 |
12.46 |
Alle deelnemers | 113 | 40.21 | 168 | 59.79 | 281 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.